Microsoft wil R30 miljard in Suid-Afrika investeer

RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Categories:

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband sê die belegging sal hoofsaaklik gaan na nuwe KI-infrastruktuur, soos datasentrums.