Natuurrampe raak ’n al hoe groter risiko vir Santam
RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Categories:
Die grootste korttermynversekeringsgroep, Santam, het vandag sy winsyfers aangekondig. Die finansiële hoof, Wikus Olivier, bespreek die resultate.