Truth Terminal herskryf KI- en kripto-boeke

RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio

Categories:

Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gesels oor Truth Terminal.